top of page

Cassie & Janine

Op hierdie ongelooflike mooi sonskyn dag het Cassie en Janine n belofte voor God gemaak, waar hulle mekaar se voete gewas het en saam hande vas gehou het en ja gese.

Was bitter spesiaal toe Janine afstap en Cassie kan nie sy trane stop nie. Mag julle altyd so na aan mekaar wees en mekaar se harte vol maak.



Love isn't finding a perfect person. It's seeing an imperfect person perfectly.




 
 
 

Comments


  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • TikTok
  • Youtube
  • Whatsapp

©2006 by Obsession Photography 

bottom of page