top of page

Kevin & Suzanne Naudé

Writer: Wedding Obsession Wedding Obsession

Ooooeee Wow, Woorde kan nie beskryf watse twee wonderlike mense Kevin & Suzanne is nie, God het hierdie twee mensies vir mekaar gemaak. Die oomblik toe Kevin sy bruid sien het sy hart uit sy bors gespring, emosies het hom onder gekry, selfs ek het n traan gepik.


Kevin & Suzanne is nederig en het die mooiste harte. Dankie omdat ek deel kon wees van julle spesiale oomblik en mooiste dag. Mag God julle pad seën.


Wedding Venue: Makiti

Photographer: Chantelle Lubbe Obsession Photography / Wedding Obsession

Make up: Chantell Nienaber

Wedding Dress: The Bridal House

Hair Artist: Chane Kirk


You know when you have found your prince because you not only have a smile on your face, but in your heart as well.






 
 
 

Comentarios


  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • TikTok
  • Youtube
  • Whatsapp

©2006 by Obsession Photography 

bottom of page