top of page

Shaun & Denise Oosthuizen Wedding


Denise Oosthuizen & Shaun Oosthuizen Wedding Sneak Peak

Ek was deel van die twee mensies se groot dag. Ek was spraakloos toe ek sien hoe hulle liefde straal, die manier hoe Denise na haar bruidegom gestaar het was #Priceless!! Woorde kan dit nie beskryf nie.

"You know when you have found your prince because you not only have a smile on your face, but in your heart as well"

Dankie omdat ek deel kon wees van julle daggie. Mag julle journey mooi wees.




 
 
 

Comentários


  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • TikTok
  • Youtube
  • Whatsapp

©2006 by Obsession Photography 

bottom of page