top of page
Writer's pictureWedding Obsession

Soon to be Mrs van Hamersveld

Ons het die 21ste Julie verloof geraak in die Drakensberge, o een van die dae gaan julle sien my webite verander na CVH toe. xx


VERLOOF ...OH MY WORD!!


Jy het my voete onder my uit geslaan, ek het jou onbeskryflik lief. Dankie vir al jou moeite. Ek was soos n klein dogtertjie in die sneeu en hier kom jy en maak die oomblik meer onvergeetlik.


My ogies is rooi gehuil van blydskap, ek kan nie wag om die res van my lewe langs jou wakker te word en my hele lewe saam jou te spandeer.

Ek het hard en lank gebid vir n man soos jy!!! Jesus het my bederf! Ek is die gelukkige een wat jou binnekort my man gaan noem.


Happy anniversary op nog baie jare saam jou. Jou AMPER Mev van Hamersveld





8 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page